O POEF! oorkom die potjie-stryd

About Course

wat is die moeilike deel van potjie-leer? Die feit dat jy nie piepie of poefie uit ‘n kleuter se lyfie kan maak kom nie. Dit kan eenvoudig nie gedoen word nie. Dit, gekoppel aan die feit dat jy met ‘n klein diktator te make het wat beheer en onafhanklikheid begeer in a-l-l-e-s = ramp! Die oomblik dat jou kind druk van jou ervaar, gaan daar ‘n klein alarmklokkie in hul brein af, wat 1. alle rede afskakel en 2. geweldige weerstand aktiveer. Die resultaat: NEE! NEE! NEE! Sodra hulle in daardie denkpatroon vasgevang word – is dit neusie verby, ou maat! Klink dit dalk  bekend?

hierdie afdeling is nie bedoel om potjie-leer van nuuts af te leer nie – inteendeel – dit is ‘n heeltemal ander kursus. Hierdie afdeling is van toepassing op ‘n kleuter wat alreeds soort-van, min-of-meer, die potjie-konsep begin verstaan… maar weerstandig is daarteen! Dit is gemik daarop om jou geestesgesond te hou 😉 deur jou te help om daardie baie frustrerende potjie-magstryd te oorkom.

 

 

– OH POEF! oorkom die potjie stryd –

Show More

Course Content

NEEM ASSEBLIEF KENNIS

‘N BEKENDSTELLING EN INLEIDING IS IN ORDE

‘N KONTINUUM VAN GEWONE, ONOPWINDENDE, SOMS MOEILIKE DAAGLIKSE DISSIPLINES (= SUKSES)

DANKIE (namens jou kind)

Student Ratings & Reviews

No Review Yet
No Review Yet
SALE! Don't miss out! Get 50% OFF on EVERYTHING! Use code FIFTY50 during checkout. FREE SHIPPING when you spend R 650.00 or more!
0%