WIL JY VIR MY SÊ DAT LEPELS NIE REGTIG SOOS VLIEGTUIE KLINK NIE? Hoe om die grondslag vir ‘n gesonde verhouding met kos te lê
About Course
‘n Onlangse opname het getoon dat om ‘n kleuter te kry om groen groente te eet, ‘n derde plek behaal het op die lys van moeilikste dinge om in die lewe te doen (net ‘n kort koppie agter “gevorderde algebra” en “alles verloor”…)
(ok, ok – ek het dit opgemaak – maar jy verstaan wat ek bedoel.) Ek weet jy het al alles probeer: gepleit, onderhandel en sterretjies uit komkommers probeer sny… En steeds wil jou kleuter nie eet nie. As dit vir jou voel of etenstyd ‘n daaglikse stryd is – weet net – jy is nie alleen nie. Kleuters is berug vir hul, uhm, “selektiwiteit” wanneer dit by kos kom.
jy het vrae – en ek het antwoorde gebaseer op gelyke dele wetenskap, sielkunde en wat in die “regte lewe” werk. In hierdie afdeling gaan ek al die mites oor kieskeurige eters ontbloot. Ek gaan jou leer hoe om daardie kos-verwante vloermoere te tem en jou kind te help om ‘n gesonde fondasie met kos te vestig.
– WIL JY VIR MY SÊ DAT LEPELS NIE REGTIG SOOS VLIEGTUIE KLINK NIE? Hoe om die grondslag vir ‘n gesonde verhouding met kos te lê –
Course Content
NEEM ASSEBLIEF KENNIS
-
00:00
-
Watter Knoppies om te Druk
00:00 -
00:00
-
Eerstens
00:00
‘N BEKENDSTELLING EN INLEIDING IS IN ORDE
DIT WAS NIE REGTIG ‘N TREIN NIE, WAS DIT…?
DANKIE (namens jou kind)
Student Ratings & Reviews
No Review Yet