O POEF! oorkom die potjie-stryd

R 90.00

 

“Die teken van goeie ouerskap is nie die kind se gedrag nie. Die teken van goeie ouerskap, is die ouer se gedrag.” – Andy Smithson

 

*** REGISTREER ASSEBLIEF HIER VOOR JY DIE KURSUS AANKOOP, TEN EINDE TOEGANG DAARTOE TE VERKRY IN DIE “COURSE DASHBOARD“. ***

Description

*** REGISTREER ASSEBLIEF HIER VOOR JY DIE KURSUS AANKOOP, TEN EINDE DIT IN JOU “COURSE DASHBOARD” TE KAN BESIGTIG. ***

 

wat is die moeilike deel van potjie-leer? Die feit dat jy nie piepie of poefie uit ‘n kleuter se lyfie kan maak kom nie. Dit kan eenvoudig nie gedoen word nie. Dit, gekoppel aan die feit dat jy met ‘n klein diktator te make het wat beheer en onafhanklikheid begeer in a-l-l-e-s = ramp! Die oomblik dat jou kind druk van jou ervaar, gaan daar ‘n klein alarmklokkie in hul brein af, wat 1. alle rede afskakel en 2. geweldige weerstand aktiveer. Die resultaat: NEE! NEE! NEE! Sodra hulle in daardie denkpatroon vasgevang word – is dit neusie verby, ou maat! Klink dit dalk  bekend?

hierdie afdeling is nie bedoel om potjie-leer van nuuts af te leer nie – inteendeel – dit is ‘n heeltemal ander kursus. Hierdie afdeling is van toepassing op ‘n kleuter wat alreeds soort-van, min-of-meer, die potjie-konsep begin verstaan… maar weerstandig is daarteen! Dit is gemik daarop om jou geestesgesond te hou 😉 deur jou te help om daardie baie frustrerende potjie-magstryd te oorkom.

 

– OH POEF! oorkom die potjie stryd –

 

Die kursus is saamgestel deur die sielkundige, Dr. Joanita Olivier (PhD). Sy is ‘n gegradueerde van die Universiteit van Stellenbosch en het reeds 15 jaar ervaring in die veld. Sy stel veral belang in positiewe sielkunde en terapie met volwassenes, adolessente en kinders. Haar PhD navorsing het gefokus op die ontwikkeling van veerkragtigheid in gesinne. Sy is ‘n vrou en mamma van twee jong kinders. Sy ken eerstehands die uitdagings wat ouers in die gesig staar.

 

om in te skryf:

 

Stap 1: Registreer asseblief HIER voor jy die kursus aankoop, ten einde dit in jou COURSE DASHBOARD” te kan besigtig. 

 

Stap 2: Voeg hierdie item in jou trollie en voltooi die koopproses.

 

Stap 3: Sodra die betaling bevestig is, sal u toegang tot die kursus hê via die “COURSE DASHBOARD” skakel op die webtuiste. Super maklik. Super gerieflik. Onmiddelik. Geen afleweringskoste nie.

You may also like…

  • CATCHING FEELINGS: how to raise an emotionally intelligent child

    CATCHING FEELINGS: how to raise an emotionally intelligent child

    R 550.00
    Add to cart
  • A HORSE'S MOM ISN'T ALWAYS A HORSE e-book

    A HORSE’S MOM ISN’T ALWAYS A HORSE e-book

    R 55.00
    Add to cart
  • Knowing Yourself Helps Your Child online short-course

    Knowing Yourself Helps Your Child online short-course

    R 550.00
    Add to cart
  • 'n PERD SE MA IS NIE ALTYD 'n PERD NIE e-boek

    ‘n PERD SE MA IS NIE ALTYD ‘n PERD NIE e-boek

    R 55.00
    Add to cart
  • Don’t Forget to Remember UNISEX school memory book

    Don’t Forget to Remember UNISEX school memory book

    R 55.00
    Add to cart
  • Product image of eye love'sThe {REAL} Baby Milestones photo prop cards. Monochrome card that reads, "hello world!" Graphics include a heart, speech bubble and crosses.

    The {REAL} Baby Milestones cards instant download

    R 55.00
    Add to cart
SALE! Don't miss out! Get 50% OFF on EVERYTHING! Use code FIFTY50 during checkout. FREE SHIPPING when you spend R 650.00 or more!
0%